‘n Koei stap by ‘n Britse kroeg in.
“Hoekom lyk jy so depressief?” vra die kroegman.
“Hoe sou jy voel?” vra die koei. “Eers noem hulle my mal en nou begin die perde my werk steel!”