Beleef die skreeusnaakse parodie by die Kunstekaap Arena in Kaapstad wat die hele Star Wars-sage in minder as 60 minutes opsom!
Dit is iets soos ruimtepret op steroïede waar die akteurs almal se gunstelingkarakters uit al ses die rolprente speel.
Natuurlik is daar ook ‘n Suid-Afrikaanse kinkel! Ontmoet Darth Maulema, Prinses Lamy en ‘n Luke so reg vanaf die Kaapse Vlakte!
20 tot 23 Februarie
Kaartjies wissel van R49 tot R59.