Twee dokters ontmoet by die deur van die teater soos die pasiënt uitgestoot word.
“Waarvoor het jy hom gedoen?”
“R5 000”
“Nee, man. Ek bedoel, wat het hy gehad?
“Net R 5 000.”
Twee dokters ontmoet by die deur van die teater soos die pasiënt uitgestoot word.
“Waarvoor het jy hom gedoen?”
“R5 000”
“Nee, man. Ek bedoel, wat het hy gehad?
“Net R 5 000.”