Jannie kom by die huis na die eksamen.
“Was die vrae moeilik my seun?” vra sy pa.
“Nee pa” antwoord Jannie vinnig.
“So jy gaan darem matriek slaag?”
“Ek weet nie pa. Die vrae was baie maklik, maar die antwoorde was hel moeilik.”