Gatiep in die tronk

“Hoeveel keer was jy al in die tronk Gatiep?” vra die regter.

“Tien keer djou honor.”
“Tien! In daardie geval het ek geen keuse as om jou die maksimum straf te gee nie.”
“Maar djou honor, is daar nie discount vir djou regular clients nie?”

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply