Gatiep se pleit

“Hoe pleit jy dié keer Gatiep?” wil die regter weet.

“Ek weet nie djou hônor” antwoord Gatiep.
“Wat bedoel jy jy weet nie?”
“Ek wil eers bietjie luister watse evidence hulle het djou hônor .”


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply