Jou lippe is so dik, jy kan ‘n Gatsby eet sonder om jou hande te gebruik.
Julle TV is so oud hy het net twee channels, AAN en AF.
Jou mammie is so vet, sy bad in beide Two Oceans.
Julle HOP-huis is so klein, die vlieë baklei vir die hoeke.
bydrae: Lippe
(oorspronklik verskyn 16 Februarie 2012)