Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za
Drie pa’s en hul 3 dogters kom saam by die Poorte aan. Petrus s♪ vir die 1ste pa: “Jou liefde vir drank het gemaak dat jy jou dogter Nippie genoem het. Jammer, vir jou is daar nie plek in die Hemel nie.”
Vir die 2e pa s♪ hy: “Geld het jou lewe so oorheers dat jy jou kind Pennie genoem het. Jammer, ons het nie plek vir jou nie.”
Die derde pa s♪: “Koekie, kom ons loop.”