‘n Graad 1’tjie aan ‘n laerskool in Durban word gevra vir sy naam, waarop hy antwoord: “Athrav Sidhart Chattopadhyay”.
“Hoe spel jy dit?” wil sy juffrou weet.
“My mammie help my.”