Hoer

Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za

Gehoor jy mag nie meer praat van ‘n hoer nie. Dis nou ‘n horisontale stresverligtingskonsultant!

en

Die nuwe naam vir ´n hoerhuis?
Timbercity – Jy kan saag, spyker, kap, pomp en draadtrek – alles onder een dak!!!

en

Hoe lui die telefoon in die hoerhuis?
Trill, trill. Trill trill!

Lewer kommentaar

Leave a Reply