Twee kannibale sit aan vir ete.
Op ’n stadium sê die een: “Weet jy, ek hou niks van my skoonma nie.”
Die ander een sug en sê: “Nou eet dan maar net jou groente!”