Sowetan redakteur bedank

Avusa, uitgewer van die Sowetan, het in ’n verklaring gesê die waarnemende redakteur Len Maseko het bedank. Maseko het verantwoordelikheid aanvaar vir die omstrede rubriek van Eric Miyeni.

Dit is interessant dat Maseko met verlof was tydens die verskyning van Miyeni se gewraakte artikel.

Mpumelelo Mkhabela is die nuwe redakteur van die Sowetan.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar