Wat is ´n huweliksertifikaat?
´n Soort jaglisensie wat jou tot een bok beperk.

en

Die vrou sit en staar na haar huweliksertifikaat. Haar man vra wat doen sy, en sy antwoord: “Ek kyk of ek die vervaldatum kan opspoor!”

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar