Myosorex varius pondoensis
Die diertjie lyk nes die Bos-skeerbekmuis. Dit is net groter.
Dit kom voor in Pondoland in die omgewing van Port St. Johns en in KwaZulu-Natal in die omgewing van die Midmar-dam.
(Het iemand dalk ‘n foto van ’n Pondoland se bos-skeerbekmuis?)
