’n Dronk man sit in die biegkas van ’n katolieke kerk.
Na ’n baie lang stilte klop die priester om man se aandag te trek.
“Jy klop verniet!” skree die dronkie, “hier is ook nie kakpapier nie!”
(oorspronklik gepubliseer: 16 Desember 2010)