Die skool het ’n boetestelsel vir kinders wat vloek. R10 vir elke vloekwoord.
Daai dag hoor die juffrou Jannie agter in die klas “Ag, kak man!”
Een kyk van die juffrou toe stap Jannie vorentoe, plak ’n R20-noot op haar lessenaar en sê: “Hou die fokken kleingeld.”

Stel my in op Roekeloos asb