Jonas

Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za

Oubaas, ou Jonas hy soek hom die leave.
Hoekom, Jonas, jy het klaar verlof gehad?
Die ouvrou sy gemaak hom die kjend, Oubaas.
Jy het klaar nege kinders, weet jy nie van kondome nie?
Hau! Ken hom nie daai goette nie.
Nou kom, hier is ‘n pak kondome, laat Filimon vir jou wys hoe werk hulle.
Nege maande later: Oubaas, ou Jonas hy soek hom die leave.
Vir wat nou alweer Jonas?
Die ouvrou sy gemaak hom die kjend, Oubaas.
Het jy dan nie die kondome gebruik wat ek jou gegee het nie, Jonas?
Hau, Oubaas, ekke elke keer daai tjoepie aangatrek maar nou, soos ekke maak hom daai dêng –
Daai linkerbul hy sê – Gromm!
Daai regterbul hy sê – Gromm!
Daai tjoepie hy sê – PAH!
Nee, Jonas, so kan dit nie aangaan nie – vat nou hierdie stuk trekker binneband, bloudraad en tang en trek hom aan soos ‘n kondoom, gehoor?
Volgende oggend daag Jonas mankoliekig-kruppel by die werk op.
Nou wat nou, Jonas?
Hau, Oubaas! Gastraant ekke aangatrek daai tjoepie van hom die trekker maar nou ek maak hom daai dêng –
Daai linkerbul hy sê – Gromm!
Daai regterbul hy sê – Gromm!
Daai tjoepie hy sê – Gromm!
Daai linkerbul hy sê – PAH!

bydrae: Outop Lewies

Lewer kommentaar

Leave a Reply