Jors se gebed

Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za

“Ek glo U is trots op my! Sover doen ek baie goed vandag.

Ek het nie geskinder nie, het nie vreeslik gelus agter ander vrouens aan nie, het nie my humeur verloor nie, was nie gulsig nie, was nie nors nie, was nie lelik met enige persoon nie, was glad nie selfsugtig nie en het niks in oormaat gebruik nie. Ek dank U daarvoor!

Ek gaan egter binnekort opstaan en dan gaan ek heel moontlik baie hulp nodig hê.

Amen”

Lewer kommentaar

Leave a Reply