Jonges

Twee pa’s, een Afrikaans en een Engels, sit een aand op die stoep en wag vir hulle twee kinders – ´n jong man en ´n meisie – wat gaan dans het. Hulle raak bekommerd want die kinders bly laat uit. Toe die dag so grou begin breek in die ooste, sê die Engelsman: “The dawn is nigh”.
“Ja,” sê die Afrikaanse pa, “ek weet die donners naai, maar waar?”

Lewer kommentaar

Leave a Reply