Jappie

Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za

Toe die jappie voor sy gunsteling winkel stop en die deur van sy BMW oopmaak kom ‘n vragmotor verby en ry die deur morsaf.
“Neeeeee, my beeeeemer!” gil die jappie.
“Meneer,” sê die verkeerskonstabel wat op die toneel afkom, “jy is so gepla met jou motor dat jy nie eens besef dat jou linkerarm ook afgeruk is nie!”
“Neeeeee,” gil die jappie weer “my Rolex!”

Lewer kommentaar

Leave a Reply