Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za
Man: “Ek het my Olimpiese kondome vandag gekry! Vanaand dra ek ´n goue.
Vrou: “Hoekom dra jy nie die silwer nie, dan kom jy ´n slag tweede!”
en
Hoekom sit die kondoom in die hoek en huil?
Hy’s afgepis!
