Koos en die duiwel

Die duiwel stap in by ‘n kroeg.

Toe die eerste persoon hom gewaar sien jy net mense spat in alle rigtings.

Net Koos bly sit by die kroegtoonbank.

Die duiwel gaan sit langs Koos.

“Is jy nie bang vir my nie?” vra die duiwel.

“Hoekom sal ek bang wees vir jou,” antwoord Koos, “ek is al 25 jaar met jou suster getroud.”

Lewer kommentaar

Leave a Reply