Koos in die woud

Koos is op pad huis toe vanaf Loftus. Die Bulls het gewen en Koos het dit goed gevier.

Sodanig dat toe hy ‘n Jakarandaboom in sy pad vind hy twee sien. Koos besluit om tussen die “twee” bome deur te stap. Die gevolg hiervan is ‘n allemintige stamp teen die kop. Maar Koos gee nie sommer op nie. Weer en weer probeer hy, maar al wat hy kry vir sy moeite is ‘n hoofpyn. Uiteindelik gaan sit Koos op sy gat en en skree: “Maar wat soek die blerrie woud hier!”

(Stuur jou grappe na bydraes [by] roekeloos.co.za)

Lewer kommentaar

Leave a Reply