#Woordfees Feeskatte

Feeskatte
Roekeloos
12 Februarie

Wat is ’n kunstefees sonder ’n kat?

Die soort met Boere-Ascot veredosse, Lady Gaga glitter en Marilyn Monroe beauty spots. Wat kook onder gifgroen toppies en skelpienk lipstiek wat chick power skree? Wat gebeur as die pressure cooker skielik sy top blaas en die flambojante Papageno vere vat vlam?

Met: Elsabé Daneel, Joanie Combrink en Susanne Beyers
Produksiehuis: Elsabé Daneel Produksies
Teks: Martelize Kolver en Christiaan Olwagen
Regie: Christiaan Olwagen

12 Maart 11:00 | 13 Maart 16:00 | 15 Maart 20:30 | kykNET Hoërskool Stellenbosch | 90min | R120 | Geen o/ 14 T

Woordfees 2014

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar