Anna Davel, die B-sides

Anna Davel
Roekeloos

Anna Davel doen ‘n program van meestal nuwe musiek en ook ‘n paar meer bekende songs uit haar repertoire die afgelope 10 jaar, musiek van haar wat selde live gehoor is.

Saam met Anna op die verhoog is die talentvolle pianis, Andrew Ford asook Barry van Zyl op perkussie.

‘n Splinternuwe show met ‘n verskeidenheid so reg in Anna se styl; popmusiek onherkenbaar verwerk in agteroor Bossa Nova ritmes, en dan natuurlik ‘n paar oorspronklike ballades vir die somber siele!

As well as performing some of her award winning original music, Anna will also showcase some music of the big band era and other cover songs in a fresh way that is so characteristic to Anna’s smoky jazzy style. She varies the programme by including luscious Latino rhythms, swinging Bossa Novas and her signature moving ballades.

Sy is 19 Maart by Die Boer in Durbanville. Bespreek by 021 979 1911.

Anna Davel
Anna Davel

3

Lewer kommentaar

Leave a Reply