Koos staan langs die roulettetafel in Montecasino en is op die punt om sy skywe op ‘n nommer te plaas toe ‘n swart man liggies aan hom tik en sê: “Black, 25”.
Koos steek dadelik sy hand uit en antwoord: “Uh … white, 53.”