Kurt Darren het ’n liefdadigheidskonsert gehou by ‘n tehuis vir bejaardes. Op een stadium het hy langs ‘n bejaarde dame gaan sit en gevra: “Weet jy wie ek is?”
Sy het hom so gekyk en toe fluister sy vertroulik: “Nee, maar vra een van die verpleegsters. Hulle weet gewoonlik as ons vergeet.”
