Die man kom by die toonbank en sê: “Burger en tjips.”

“Met plesier meneer,” antwoord ek. “Eet u hier, of is dit ’n wegneemete?”

“Voetsek jou vark!” snou hy my toe, terwyl hy wegloop met sy kos.

Ek is mal oor my werk in die tronk se kantien.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar