Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za
Die twee Marsmannetjies sit in die kroeg en drink. Die een kyk na die ander en sê: “Piep-o-lo-piep.”
Die ander een kyk na hom en sê: “Fok-of man, jy’s dronk!”
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
