Meraai loop haar girlfriend Sara raak in die dorp.
Sara: “Hallo vrou, ek het jou dam lanklaas gesien! Hoe gannit met julle?”
Meraai: “Ag, ek sit da byrie huis heeldag. My husband werk so hard, ons kan niks doen nie, ek sien hom skaars ‘n hour elke dag.”
Sara: “My arme ding! Ek is soe jammer om dit te hoo!”
Meraai: “Aag, moettie worry nie! Daai hour gaan gou verby!”
