Hoe marineer die lewe ’n mens?
Marion skil en braai ’n skottel vol stories en karakters wat in hierdie eenvrouvertoning opgedis en verorber gaan word.
En soos altyd sal jy wegstap met ’n wonderlike gevoel van lekkerkry, lekkerlag … en ’n groot honger vir meer.
Met: Marion Holm
Regie: Chris Vorster
Teks: Chris Vorster en Marion Holm
Komedie
* Debuut *
75 minute | R105 | kykNET Hoërskoolsaal, Oudtshoorn | 30 Maart tot 2 April 09:00

Lewer kommentaar