Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za
Ai,
met al sy probleme het Michael Jackson nou boonop voedselvergiftiging opgedoen.
Hy het ´n vyf jaar oue worsie geëet.
Michael Jackson is skuldig bevind en ter dood veroordeel.
Hulle gaan hom smelt en plastiekkarretjies van hom maak sodat die seuntjies hom ook kan stoot.
