Die polisie kry ‘n telefoonoproep om hulp: “Help asseblief, hier het nou net ‘n kat deur die venster geklim!”
“Wat bedoel jy, ‘n kat?” vra die polisieman.”
‘n Kat! ‘n @#&%* kat! Hier kom die kat vir my!”
“Maak jy ‘n grap?” vra die polisieman, “Met wie praat ek?”
“Met die @#&%* papegaai, jou @#&%*! ”

(Oorspronklik verskyn 13 Januarie 2009.)

Lewer kommentaar

Leave a Reply