‘n Ou grappie

‘n Boer word by ‘n padblokkade afgetrek.

Polisieman: “Enige vuurwapens by jou?”

Boer: “Ja! 9 mm op my heup, .38 in skouer holster, .22 om enkel, .45 onder sitplek en ‘n haelgeweer agter die sitplek.

Polisieman: “Jissie meneer waarvoor is jy bang?”

Boer: “Fokôl pappie, fokôl!”

Lewer kommentaar

Leave a Reply