Padda

Die juffrou vra die kinders om “padda” uit te spreek. Almal spreek dit mooi uit behalwe Andrew wat heeltyd “parra” sê. Die juffrou is later moedeloos en vra hom om “padda” te sê soos sy pa dit sou sê.
“Doos juffou!”

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar