Papegaai

Die polisie kry ‘n telefoonoproep om hulp: “Help asseblief, hier het nou net ‘n kat deur die venster geklim!”
“Wat bedoel jy, ‘n kat?” vra die polisieman.”
‘n Kat! ‘n @#&%* kat! Hier kom die kat vir my!”
“Maak jy ‘n grap?” vra die polisieman, “Met wie praat ek?”
“Met die @#&%* papegaai, jou @#&%*! ”

Die ou cruise eendag deur die petshop toe hy ‘n papegaai check oppie stokkie met niks bene nie. Hy scheme toe hardop by homself “Jis ek wonder wat met hierdie arme papegaai gebeur het”
Die papegaai antwoord hom onverwags terug “Ek is so gebore, ek is ‘n defective papegaai”
Geskok antwoord die ou terug “Jy kan praat, jy het my so wragtag verstaan!” Skewe kop sê die voël toe: “Of course … ek het elke woord verstaan, ek is eintlik baie intelligent.
‘O, en sê my dan hoe de hel jy op jou stokkie bly sit as jou lyf nie uitmaak van voete nie?”
Die papegaai skud sy vere reg en sê: “Wel, dis eintlik ‘n bietjie embarrassing, maar as jy moet weet moet jy seker weet. Ek rol my tottie om die stokkie en jy kan dit nie sien nie want die vere cover dit.”
Hulle chat nog so ‘n rukkie toe besluit die ou om die papegaai te koop want hy is eintlik baie slim en weet alles van alles af. Hy koop hom teen ‘n bargain van R20 aangesien dit tog ‘n deffective diertjie is.
Hulle kuier vir weke so lekker saam tot die papegaai eendag vir hom sê: “Psssst … ek weet nie of ek vir jou moet sê nie maar dit gaan oor die posman en jou vrou.”
“Waarvan praat jy ?” vra die ou.
“Toe die posman vandag kom pos aflewer het het jou vrou haar swart nighties gedra en die posman gesoen.
“Wat de hel !?” skree die ou ongelowig. “En toe, wat de hel gebeur toe?”
“Wel, toe lig hy haar nighties op laat jy net gwarra sien en hy sit sy hande op haar boobs” fluister die papegaai verder.
“My hel!”skree hy verder. “En wat de donner gebeur toe volgende!!!?”
“Nee, ek weet nie” sê papegaai, “Ek kry toe ‘n ereksie en bliksem van my stokkie af”

Wat kry jy as jy ‘n papegaai en ‘n duisendpoot kruis?
‘n Walkie talkie.

Die pappegaai het van die see af gekom. Die petshop het hom opgehang en se dit is te koop maar vloek soos ‘n matroos. Die vogende dag toe stap ‘n ou vrou in wat opsoek is na ‘n papgeaai. Sy sien die papegaai en koop die pappegaai. Sy het by die huis gekom en hier sê die pappegaai dit is ‘n moerse mooi fokken huis. Die vrou sê toe maar dit is nie mooi gesê nie ek dink jy moet eers oond toe gaan. So sit die pappegaai in die oond en hak af en se lyk my ek sal ‘n fokken gebraaide hoender wees as ek klaar is in die moerse oond. Die vrou hoor hom en se nou ja toe jy het nog nie geleer nie ek dink jy sal nou moet vrieskas toe. So is die pappegaai in die vrieskas. Hy loop op en af op en af en hy sien die hoender wat se kop afgekap is en hak af jy het seker p**s gesê!

Lewer kommentaar

Leave a Reply