Wat is die verskil tussen ´n plaasyuppie en ´n plaasjapie?
´n Plaasyuppie kry sy inspirasie by die Boer van die Jaar- kompetisie, terwyl die plaasjapie sy inspirasie by die bankbestuurder kry.