Prins Harry

Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za

Prins Harry loop in Londen se strate. Skielik sien hy ‘n man wat op ‘n druppel water soos hy lyk. Harry stop hom en vra: “Jy lyk so baie soos ek, ons kon ‘n tweeling gewees het. Het jou ma dalk in Kensington-paleis gewerk?”
“Nee,” antwoord die man “my pa het.”

Lewer kommentaar

Leave a Reply