Daar is ‘n groot probleme in feëland. Die drie varkies het wolf voor die hof gedaag.
Die aanklag: Wolf probeer nie meer die varkies vang nie.
Die verweer: Wolf voel hy stel sy gesondheid in gevaar met al die stories oor varkgriep.
(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)

En wolf wil ook nie meer met rooikappie se ouma aanle nie ingeval sy ook varkgriep opgetel het. En jakkals vermy ook vir wolf ingeval hy dit dalk alreeds opgetel het.
(dis een van die grappies wat mens kan aanlas en aanlas….)