Raad vir Gatiep

Gatiep nader ’n bejaarde omie met sy lang storie. Hy probeer sy bes om ’n paar rand uit die oom te bedel.

Toe hy uiteindelik ’n kans kry antwoord die oom: “Ou vriend, ek het nie geld by my nie, maar ek kan vir jou baie goeie raad aanbied.”

“Nee!” Antwoord Gatiep verontwaardig. “Moettie vir my daai raad gee nie. Netnou eindig ek soes jy, sonner geld!”


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply