#NAF My Word! Redesigning Buckingham Palace

My Word! Redesigning Buckingham Palace
Roekeloos
26 Junie

My Word! Redesigning Buckingham Palace kombineer die talente van akteur Basil Appollis met dié van skrywer Richard Rive.

Dit is die verhoogweergawe van Rive se boek wat handel oor die gedwonge verskuiwings van Distrik Ses. Dit leen ook uit Appollis en Sylvia Vollenhoven se A Writer’s Last Word.

Appollis gaan jou hoendervleis gee!

Met: Basil Appollis
Regie: Sandra Temmingh
Teks: Basil Appollis & Richard Rive

Genre: Drama
Plek: Hangar, Grahamstad
Ouderdomsbeperking: Geen o/14 jaar
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R65
Datum: 9 Julie 12h00, 10 Julie 17h00, 11 Julie 14h00 & 18h30

Nasionale Kunstefees 2014

3

Lewer kommentaar

Leave a Reply