From Sitting to Selfie: 300 years of South African Portraits

From Sitting to Selfie: 300 years of South African Portraits
Roekeloos
27 Junie

From Sitting to Selfie: 300 years of South African Portraits bevat alles van waterverfskilderye uit die 1840’s tot videokuns van vandag.

Die uitstalling tans by die Standard Bank Galery in Johannesburg en duur tot 6 September 2014.

Die fokuns van die uitstalling is die portretkuns en die veranderende rol daarvan in die samelewing. Werke in die versameling sluit in William Melville se “Lady Smith” (1842) en George French Angas se “Utimuni, Nephew of Chaka” (1848). Onder die fotograwe in die versameling tel onder meer David Goldblatt, Pieter Hugo, Mikhael Subotzky en Candice Breitz. Ander kunstenaars sluit in Sydney Harpley, Dorothy Kay en Edward Roworth.

Lady Smith
Lady Smith

4

Lewer kommentaar

Leave a Reply