Roekeloos
27 Junie
In Salaam Stories word feit en fantasie meesterlik vermeng tot ’n magiese teaterervaring.
Hierdie blik op die Kaapse Moslemgemeenskap is nog net so relevant vandag as toe die stuk in 2002 die eerste keer op die planke was.
Die eenmanstuk speel af in verskeie plekke in die Kaap en in verskeie eras.
’n Nuwe generasie kry nou die geleentheid om dié briljante stuk teater te ervaar.
Met: Ashraf Johaardien
Regie: Jade Bowers
Teks: Ashraf Johaardien
Stelontwerp: Jade Bowers
Genre: Drama
Plek: St. Andrew’s Studio Two, Grahamstad
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur 5 minute
Kaartjies: R65
Datum: 8 Julie 12h00, 9 Julie 14h00, 10 Julie 14h00 & 20h00
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
