“Lig op jou bloes sodat ek jou tieties kan sien”, sê die Wolf vir Rooikappie.
“Te hel met jou”, sê Rooikappie terwyl sy haar romp oplig, “eet my soos hulle in die boek sê!”
******
Rooikappie vra vir wolf:
“hoekom is jou oë so plat?”
“jou voete so naby mekaar?”
“en jou rug so krom?”
Wolf antwoord:
“FOKOF … EK IS BESIG OM TE KAK!”
(oorspronklik verskyn 24 Januarie 2009)