Die vrugteverkoper staan op die straathoek en gil: “Perskes, perskes! Lekke perskes! Net vyf rand virrie laanie.”

‘n Man in ‘n motor stop, draai sy venster af en vra: “Is hulle soet?”
Vrugteverkoper: “Dja menee, kyk hoe stil sit hulle.”

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar