Pasiënt: “Dokter, ek hoor die ‘Pampoen’ speel in my kop. Is daar dalk iets fout?”
Dokter:: “Ons noem dit Steve Hofmeyr-siekte.”
Pasiënt: “As dieselfde deuntjie oor en oor in kop kop speel?”
Dokter: “Dis hoe dit is!”
Speelgoedwinkels word tans oorval met mense wat die nuwe Steve Hofmeyr-pop wil koop.
As jy die pop druk sê hy “Ek is lief vir jou”, terwyl hy oor jou skouer probeer kyk.
