Die ma sê besorg vir haar vriendin: “Ek is bang ek maak Pietie te streng groot.”
“Hoekom?”
“Wel, hy het gister weggeraak toe ons in die winkel was. Toe die winkelpersoneel hom kry en vra wat sy naam is, toe sê hy: ‘Pietie Losdit!'”