Tarzan

Tarzan verloor per ongeluk sy piesang in ´n takswaai-ongeluk. Jane is nie links nie en werk sommer vir Tarzan ´n plaasvervanger aan in die vorm van ´n olifant se slurp. Dis nie twee dae nie toe vat Tarzan sy mes en sny die gedoente af.
“Waarvoor doen jy dit?”, vra Jane.
“Ek kon die gedoente nie meer vat nie!”, sê Tarzan, “Oral waar ek stap pluk hy ´n blaartjie hier, en hy pluk ´n blaartjie daar en dan druk hy dit in my GAT!”


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply