Towenaar: “Ek kan enigiets laat verdwyn.”
Thinus hou sy beker vorentoe sê: “Laat my tee verdwyn.”
Die towenaar swaai sy hande dramaties voor hy sy vingers almal in die rigting van Thinus wys.
hinus: “Dit het nie gewerk nie, dis nog hier in my beker.”
