Korreksie die melksap van die plant is dodelik. My skaaphond se stert het aan n jong plant vasgehak. Syt na plant gebyt om los te kom. Ons het haar onmiddelik gebad nadat ons ja losgekry het, charcoal en dikmelk gegee. Syt begin bloed braak vir 8ure. Aangehou met die dikmelk en charcoal. Sys behandel deur vet volg ogg. Syt volgende ogg begin met bloed diaree aangehou v 3 dae….. en dis vandag. Ons forseer nog dikmelk en sagte kos vir haar in. Glo sy gaan okay wees. Net gedink ek moet dit deel. Sys gelukkig om te lewe.